a specialised form of filtration using a vacuum designed to cope with very dirty liquids, which contain a high concentration of solids or particles that would quickly block other filters.
'n gespesialiseerde vorm van filtrering wat ontwerp is om vakuum te gebruik vir hantering van baie vuil vloeistowwe, wat 'n hoë konsentrasie vaste stowwe of partikels wat ander filters vinnig sal verstop, bevat.