Some words selected from our dictionary:
Subject: Biology
Subject: Viticulture
Afrikaans: V-stelsel
Xhosa: inkqubo ka-V
English - residual sugar noun
Subject: Winemaking
the total quantity of sugars remaining in the finished wine and is usually measured in grams of total sugars per litre of wine.

Abbreviation: RS
Afrikaans: residuele suiker
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding
die totale hoeveelheid suiker wat in die voltooide wyn agterbly. Dit word gewoonlik in gram totale suiker per liter wyn gemeet.
Sinonieme: ressuiker

Afkorting: RS
Xhosa: iswekile eshiyekileyo