Some words selected from our dictionary:
Subject: Pruning
Subject: Wine tasting
Afrikaans: swaar
Xhosa: khulu, nzima
Subject: Wine tasting, Wine fault
Afrikaans: melkerigheid
Xhosa: bubisirha
English - racking tank noun
Subject: Winemaking
tanks which have drain lines attached and the lower ends of which can be adjusted to clear the sediment layer and permit more rapid and complete wine removal from the solids.
Afrikaans: oortaptenk
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding
tenke waaraan dreineringslyne geheg is en waar die onderente verstel kan word, vir verwydering van die laag afsaksels en sodat wyn vinniger en meer volledig van die vaste stowwe afgetrek kan word.
Xhosa: itanki lokuhluzela