a wine making process carried out during alcoholic fermentation of red wine consisting of punching down the cap at the top of the fermentation tank into the juice below.
Afrikaans: deurdrukselfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding
'n wynmaakproses wat gedurende alkoholiese fermentasie van rooiwyn uitgevoer word, bestaande uit die afdruk van die doppelaag op die top van die gistenk, tot in die sap daaronder.