an organized sales effort for a product to stimulate demand including advertising, publicity, and events are employed to attract attention and create interest among customers.
Afrikaans: promosieselfstandige naamwoord
Onderwerp: Bemarking
'n georganiseerde verkoop-poging om aanvraag vir ‘n produk te stimuleer, dit sluit advertering, publisiteit, en okkasies om klante se aandag te trek en belangstelling te wek, in.