an amino acid that is found in relatively high concentration in must. Excessive concentration of arginine can lead to the formation of urea and therefore ethyl carbamate.
Afrikaans: arginienselfstandige naamwoord
Onderwerp: Chemie, Wynbereiding
'n aminosuur wat in relatief groot hoeveelhede in mos gevind word. Oormatige konsentrasies van arginien kan tot die vorming van urea, en dus etielkarbamaat, lei.