the division of the market place into distinct subgroups or segments, each characterised by particular tastes and requiring a specific marketing mix.
Afrikaans: marksegmentselfstandige naamwoord
Onderwerp: Bemarking
die verdeling van die markplein in duidelike subgroepe of segmente, elkeen gekarakteriseer deur besondere voorkeure, en wat 'n spesifieke bemarkingsmengsel vereis.