a red wine making process in which there is contact of grape skins with the must during fermentation, extracting phenolic compounds including tannins, anthocyanins and aroma.
Afrikaans: deurwekingselfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding
'n bereidingsproses vir rooiwyn, waarin druiwedoppe en mos gedurende gisting in kontak is. Fenoliese verbindings, insluitende tanniene, antosianiene en aroma, word ekstraheer.