a colourless, volatile water-soluble compound found naturally in grapes and wine in trace amounts and produced both by fermentation and oxidation.
Afrikaans: asetaldehiedselfstandige naamwoord
Onderwerp: Chemie
'n kleurlose, vlugtige, water-oplosbare verbinding wat natuurlik in mikro-hoeveelhede in druiwe en wyn voorkom en word geproduseer deur gisting sowel as oksidasie.