an expanded lateral outgrowth of a shoot, arising at a node which has a bud in its axil functioning as the main site of photosynthesis.
Afrikaans: blaarselfstandige naamwoord
Onderwerp: Botanie
'n uitgebreide, laterale uitgroeisel van 'n loot, wat by 'n nodium met 'n oog in sy oksel ontstaan en as die belangrikste terrein vir fotosintese funksioneer.