Some words selected from our dictionary:
Subject: Winemaking
Subject: Winemaking
Subject: Viticulture
Afrikaans: soutinhoud
Xhosa: ubutyuwa
English - ukukhama ngengxowa
Isifanakuthi okanye isisthethanonye: uxovulo ngengxowa

English: bladder press
noun
Subject: Winemaking
consists of a large cylinder, closed at each end, into which the fruit is loaded. To press the grapes, a large bladder expands and pushes the grapes against the sides, the juice then flows out through small openings in the cylinder while rotating during the process to help homogenize the pressure that is placed on the grapes.
Afrikaans: sakpers
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding
bestaan uit 'n groot silinder, gesluit aan beide kante, waarin die vrugte gelaai word. Om die druiwe te druk, dy 'n groot sak uit en druk die druiwe teen die kante, die sap vloei dan deur klein openinge in die silinder uit, terwyl rotasie gedurende die proses help om die druk wat op die druiwe geplaas word te homogeniseer.
Sinonieme: pneumatiese pers