Some words selected from our dictionary:
Subject: Winemaking
Subject: Viticulture
Afrikaans: onvrugbaarheid
Xhosa: ukungachumi, ubudlolo
Subject: Wine tasting, Viticulture
Afrikaans: leeragtig
Xhosa: lushica
Subject: Equipment, Viticulture
Subject: Winemaking
English - isimeti bumanzi
Isifanakuthi okanye isisthethanonye: ihayidromitha

English: hydrometer
noun
Subject: Instrument
an instrument comprised of a vertical scale inside a sealed glass tube weighted at one end, to measure the ratio (called specific gravity) of the density of a liquid (such as grape must or wine) to that of pure water. In wine making, a hydrometer is used to measure a must's sugar content and calculating its potential alcohol, determining how fermentation is progressing and indicating when it is finished, gauging effervescence in sparkling wines, and measuring a finished wine's alcohol level.
Afrikaans: hidrometer
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Instrument
'n instrument wat bestaan uit 'n vertikale skaal binne 'n geseëlde glasbuis wat aan die een kant verswaar is, om die verhouding (genoem soortlike gewig) of digtheid van 'n vloeistof (soos druiwemos of wyn) teen die van suiwer water te meet. In wynbereiding word 'n hidrometer gebruik om mos se suikerinhoud te meet en potensiële alkohol te bereken, om te bepaal hoe gisting vorder en aan te dui wanneer dit klaar is, raming van opbruising in vonkelwyn, en meting van 'n klaargemaakte wyn se alkoholvlak.