identification mark on a bottle or carton. Usually contains the name of the wine, wine type, alcohol content and capacity etc depending on the laws of each country.
Synonyms:wine label
Afrikaans: etiketselfstandige naamwoord
Onderwerp: Verpakking
identifikasiemerk op 'n bottel of karton. Gewoonlik bevat dit die naam van die wyn, wyntipe, alkoholinhoud en kapasiteit, ens., afhangende van die wette in elke land.