a piece of the parent plant (cane, shoot, root or leaf) that will develop into a new plant when placed under conditions favourable for growth.
Afrikaans: plantloot (2)selfstandige naamwoord
Onderwerp: Voortplanting, Wingerdboukunde
'n stukkie van die ouerplant (loot, draerloot, wortel of blaar) wat in 'n nuwe plant sal ontwikkel wanneer dit onder toestande wat gunstig vir groei is, geplaas word.