Term note: Use all words in lower case, or if first word is capitalised, the next word should be in lower case. Use consistently in text.
Afrikaans: blanc de noirselfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynstyl
'n witwyn wat van rooi druiwe gemaak word.
Termetiket: Skryf alle woorde in kleinletters of indien die eerste woord met 'n hoofletter geskryf word, skryf res van woorde in kleinletters. Gebruik konsekwent in teks.