Some words selected from our dictionary:
Subject: Wine tasting
Afrikaans: pap
Xhosa: ayicacanga, eyawu-yawu
Subject: Botany
Afrikaans: groei
Xhosa: ukukhula
English - Kaapse pienk selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynstyl
'n pienk gekleurde port, met of sonder 'n bruin tint, gemaak van nie-muskaat variëteite, wat vir ten minste ses maande verouder is.

Termetiket: Eerste woord in hoofletters en volgende woorde in kleinletters of alle woorde in hoofletters. Gebruik konsekwent in teks.
English: Cape pink
noun
Subject: Wine style
a pink coloured port, with or without a brown hue, made from non-muscat varieties, which was matured for at least 6 months.
Term note: First letter of first word capitalised and following words in lower case or first letter of each word capitalised. Use consistently.
Xhosa: ipothi yaseKapa