SAWIS Webgebruiker Registrasie

Slegs SAWIS lede wat toegang tot hul Wyn van Oorsprong sertifiseringsinligting of mededingende verwante inligting (voorrade en kwantitatiewe syfers, aan die begin of ten tye van enige oesseisoen, prysinligting en strategiese dokumente) wil kry moet aansoek doen.

As u nie 'n geregistreerde SAWIS lid is nie vul asb. die toepaslike SAWIS vorms in.

Indien u 'n geregistreerde lid is by SAWIS en wil aansoek doen vir aantekenregte tot die webblad voltooi asb. die onderstaande vorm. Alle geregistreerde gebruikers word vereis om 'n geldige eposadres te verskaf. Sodra ons u aansoek geverifieer het, sal ons 'n gebruikernaam en wagwoord aan u stuur.

Titel:
Naam:
Van:
Telefoon:
Epos:
SAWIS Ledegroep:
Sekuriteit Kode:
CAPTCHA Image
Play CAPTCHA Audio
Refresh Image