Meer oor die Sentrum


Geskiedenis»

Dienste»

Versameling»

Dienste

Die SAWIS Inligtingsentrum beskik oor ‘n unieke groeiende versameling van wyninligting in ‘n verskeidenheid formate. Ons bied ook verskillende rekenaargebaseerde verwysingsdienste, wat die volgende insluit:

● Kommersiële aanlyn databasis

● ’Aanlyn’ Katalogus

Inter Biblioteek Lening (IBL)

● ’World wide web’

 

 

Gebruikernaam:

Wagwoord:

Jou aantekenkode vergeet?