Meer oor die Sentrum


Geskiedenis»

Dienste»

Versameling»

Versameling

Tydskrifte

Ons besit 194 tydskriftitels in die sentrum, waarvan 58 huidige subskripsie titels is. Die onderwerp areas van die joernale is: bestuur, wingerdbou, enologie en internasionale bemarking soos op die wynbedryf van toepassing.

            ●Tydskrifte in besit

            ●Tydskrif subskripsies huidig

Boeke

Die Inligtingsentrum beskik oor 'n boekversameling van meer as 2000 titels. Onderwerpareas gedek deur die titels sluit wette, bestuur, wingerdbou, enologie en bemarking in.

Nuut tot die Sentrum is ‘aanlyn’ boeke. Hierdeur poog ons om toegang tot boeke vir ons kliënte te vergemaklik. Dit is beskikbaar op ons databasis (www.sawis.co.za).

Elektroniese bronne

Kommersiële databasisse

Sabinet

Euromonitor

Chemical and Biological Abstracts

Food Science & Technology Abstracts

 

Gebruikernaam:

Wagwoord:

Jou aantekenkode vergeet?