Some words selected from our dictionary:
Afrikaans: GC
Xhosa: i-GC
Subject: Chemistry, Winemaking
Subject: Biology
Afrikaans: kapsied
Xhosa: uqweqwe lwesifo
Subject: Viticulture
English - budding yeast noun
Subject: Microbiology, Yeast
a microbial term for asexual reproduction (usually in yeasts) beginning as a protrubance from the parent cell that grows to become a daughter cell.
Afrikaans: botselvormende gis
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Mikrobiologie, Gis
'n mikrobiologiese term vir geslaglose voortplanting (gewoonlik in giste) beginnende as 'n swelsel van die ouer-sel wat groei om 'n dogter-sel te word.
Xhosa: igwele elingamagaqa