Some words selected from our dictionary:
Subject: Wine style
Afrikaans: reserweport
Xhosa: iport elilalela
Subject: Winemaking
Afrikaans: druiwetrap
Xhosa: ukuxovula
Subject: Biotechnology
Afrikaans: teenstof, teenliggaam
Xhosa: isilwi-nezifo
English - voor-weking selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding
'n metode om rooiwyn te maak, waar doppe en sap by 'n lae temperatuur saamgehou word, om geur en kleur voor gisting te ekstraheer.
Sinonieme: koue maserasie

English: cold maceration
noun
Subject: Winemaking
a method of making red wine, whereby skins and juice are held together at a low temperature to extract flavour and colour, before fermentation.
Synonyms: pre-soaking
Xhosa: ukuxuba kwisibandisi