Some words selected from our dictionary:
Subject: Winemaking
Afrikaans: alkohol
Xhosa: utywala
Subject: Winemaking
Afrikaans: AAB
Xhosa: i-AAB
Subject: Wine tasting
Afrikaans: neus
Xhosa: joja
Subject: Viticulture
Afrikaans: skaduhuis, lathuis
Xhosa: indlu enomthunzi
English - kurksmaak selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynfout
'n wynproeterm wat dui op 'n wyn met 'n afstootlike, muf, skimmelagtige koerantpapier geur en smaak, sowel as 'n droë nasmaak wat veroorsaak is deur 'n besmette of verbrokkelde kurk.
English: cork taint
noun
Subject: Wine fault
a wine tasting term indicating that a wine has an off-putting, musty, mouldy newspaper flavour and aroma, as well as a dry aftertaste caused by tainted cork or disintegrated cork.
Term note: Recommended
Xhosa: umonakalo wekhoki