Some words selected from our dictionary:
Subject: Commerce
Afrikaans: uitvoer
Xhosa: thumela kwelinye ilizwe
Subject: Soil science
Afrikaans: grondstruktuur
Xhosa: ubume bomhlaba
English - amelioration noun
Subject: Winemaking, Viticulture
1. the process to enhance quality and balance of wine or a must. 2. the improvement of a medium or environment.
Afrikaans: ameliorasie
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding, Wingerdboukunde
1. die proses om die kwaliteit en balans van wyn en mos te verbeter. 2. die verbetering van 'n medium of die omgewing.
Sinonieme: verbetering, versagting
Xhosa: ukuphucula
Isifanakuthi okanye isisthethanonye: impuculo