Some words selected from our dictionary:
Subject: Bottle size
Afrikaans: dumpie, buksie
Xhosa: idampi, ibotile encinci
Afrikaans: AMG
Xhosa: i-MLF
Subject: Viticulture
Afrikaans: (be)spuit
Xhosa: ukutshiza izityalo
Subject: Viticulture
Subject: Viticulture
Afrikaans: wigmes
Xhosa: imela yokugudisa
English - versonke doppelaag gisting selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding
die doppelaag is vasgevang tussen twee skerms, een bokant die doppelaag, en een onderkant. Die doppelaag word dan òf op meganiese wyse òf deur verswaring, in die middel van die mos onder-gedompel en gelaat om vir 'n sekere periode te masereer (week).
Sinonieme: versonke doppelaag fermentasie

English: submerged cap fermentation
noun
Subject: Winemaking
the cap is trapped between two screens, one above the cap, and one below. Then, by either mechanical means, or by weighting, the cap is submerged into the middle of the must, and left to macerate (steep) for a certain period of time.
Xhosa: uvubelo ngaphantsi