Some words selected from our dictionary:
Subject: Pruning
Afrikaans: geensnoei
Xhosa: ukungatheni
Subject: Commerce
Subject: Wine tasting, Viticulture
Afrikaans: ontwikkeld
Xhosa: phuhlisiwe
English - primêre oog selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wingerdstok-morfologie
orgaan wat (met die sekondêre en tersiêre oë) ingesluit word deur blaarskubbe wat in die blaaroksel voorkom en wat die primordia van alle organe van die toekomstige (primêre) loot, bevat.
Sinonieme: hoofoog

English: primary bud
noun
Subject: Grapevine morphology
organ enclosed (with the secondary and tertiary buds) with leave scales occurring in the leaf axil and containing primordia of all organs of the future (primary) shoot.
Xhosa: umdumba osisiseko