Some words selected from our dictionary:
Subject: Propagation
Afrikaans: onderstokkwekery
Xhosa: iziko lezinti
Subject: Brandy
Afrikaans: seepagtigheid
Xhosa: isepha
Subject: Grapevine morphology
Afrikaans: slapende oog, winteroog
Xhosa: iquvi
English - umtshini wokuxovula iidiliya
English: crusher de-stemmer
noun
Subject: Machinery, Winemaking
a machine with two separate units to remove the grape berries from their rachises and break them open for fermentation or juice removal.
Afrikaans: meul-en-ontstingelaar
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Masjinerie, Wynbereiding
'n masjien met twee afsonderlike eenhede om die druiwekorrels van hulle ragisse te verwyder en oop te breek vir gisting of sapverwydering.