Some words selected from our dictionary:
Subject: Enzyme
Afrikaans: karboligase
Xhosa: ikhabholigeyizi
Subject: Winemaking
Afrikaans: tiolise
Xhosa: ithiyolisisi
Subject: Commerce
Afrikaans: markprys
Xhosa: ixabiso lemarike
Subject: Distillation
English - ibhayokhemistri
English: biochemistry
noun
Subject: Biology
the study of the substances and chemical processes which occur in living organisms, including the identification and quantitative determination of the substances, studies of their structure, determining how they are synthesized and degraded in organisms, and elucidating their role in the functioning of the organism.
Afrikaans: biochemie
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Biologie
die studie van die stowwe en chemiese prosesse wat in lewende organismes voorkom, insluitende die identifikasie en kwantitatiewe bepaling van die stowwe, studies van hulle struktuur, vasstelling hoe hulle gesintetiseer en in organismes afgebreek word, en verduideliking van hulle rol in die funksionering van organismes.