Some words selected from our dictionary:
Subject: Wine tasting
Afrikaans: kauda
Xhosa: ubalo-sikhokhowane
Subject: Viticulture
Subject: Grapevine morphology
Afrikaans: dooie oog
Xhosa: ilungu elivalekileyo
English - ibar-khowudi
Isifanakuthi okanye isisthethanonye: amanani abonisa utywala xa kusemthethweni

English: barcode
noun
Subject: Packaging
consists of variously patterned group of printed bars, spaces and numerals, which are unique to a specific product. When scanned and read into computer memory this code identifies the product and provides a small amount of information relating to it.
Afrikaans: staafkode
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Verpakking
bestaan uit gedrukte staafkodes met verskillende patroon-groepe, spasies en syfers, wat uniek is aan 'n spesifieke produk. Wanneer dit geskandeer en in 'n rekenaar se geheue ingelees word, identifiseer hierdie kode die produk en voorsien dit 'n klein hoeveelheid inligting wat daarmee verband hou.
Sinonieme: strepieskode