Some words selected from our dictionary:
Subject: Marketing
Afrikaans: pryspunte
Xhosa: amaqondo exabiso
Subject: Viticulture
Afrikaans: oesdatum
Xhosa: umhla wokuvuna
English - i-antikhodoni
English: anticodon
noun
Subject: Biotechnology
the anticodon region of a transfer RNA is a sequence of three bases that are complementary to a codon in the messenger RNA. During translation, the bases of the anticodon form complementary base pairs with the bases of the codon by forming the appropriate hydrogen bonds.
Afrikaans: antikodon
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Biotegnologie
die antikodon gebied van 'n oordrag-RNA is 'n reeks van drie basisse wat komplementêr tot die kodon in die boodskapper-RNA is. Gedurende vertaling vorm die basisse van die antikodon komplementêre basis-pare met die basisse van die kodon, waarmee dit tydens proteïensintese assosieer, deur toepaslike waterstofbande te vorm.