Some words selected from our dictionary:
Subject: Commerce
Afrikaans: belasting
Xhosa: irhafu
Subject: Viticulture
Afrikaans: oppervlak
Xhosa: umphandle
English - gwebuza
Isifanakuthi okanye isisthethanonye: ubukho bomoya (amaqamza) kwisiselo

English: foaming
adjective
Subject: Winemaking
1. the presence of gases in wine, especially in sparkling wine production. 2. problem that may occur during alcoholic fermentation and leading to tanks overflowing.
Afrikaans: skuimend
byvoeglike naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding
1. die teenwoordigheid van gas in wyn, veral tydens die produksie van vonkelwyn. 2. probleem wat tydens alkoholiese gisting mag voorkom, en lei tot tenke wat oorloop.