Some words selected from our dictionary:
Subject: Wine tasting
Afrikaans: stowwerig
Xhosa: inuka uthuli
Subject: Grapevine disease
Subject: Commerce
Afrikaans: waardesisteem
Xhosa: umgaqo wexabiso
Subject: Winemaking
Afrikaans: deurdruk
Xhosa: ukucudulela
English - fynwortel selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wingerdstok-morfologie
fynwortels en sywortels met 'n buitengewoon hoë absorberingsarea. Belangrik in die opname van minerale en water deur hulle haarwortels, wat in die boonste grondlae geleë is.
Sinonieme: haarwortel, voedingswortel

English: feeder root
noun
Subject: Grapevine morphology
fine roots and root branches with an unusually large absorbing area. Important in uptake of minerals and water by their root hairs, located in upper soil layers.
Synonyms: fine root
Xhosa: ingcanjana