Some words selected from our dictionary:
Subject: Viticulture
Subject: Waste and waste management
Subject: Brandy
Afrikaans: brandewyn
Xhosa: ibranti
English - column reboiler noun
Subject: Distillation
a device for supplying heat to a distillation column without introducing live steam. It generally consists of a shell-and-tube heat exchanger connected to the base of the column, with liquid from the column entering the tubes, to be heated indirectly by steam on the shell side.
Afrikaans: kolom kontinue distillasieketel
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Distillasie
'n toestel om hitte te voorsien aan 'n distillasiekolom sonder die gebruik van lewendige stoom. Dit bestaan gewoonlik uit 'n mantel-en-buis hitte-uitruiler wat gekonnekteer is aan die basis van die kolom, met vloeistof vanaf die kolom wat by die buise ingaan, om indirek aan die mantelkant deur stoom verhit te word.
Xhosa: ubiliso