Some words selected from our dictionary:
Subject: Grapevine disease
Afrikaans: groenvrot
Xhosa: ukubola kwemidiliya
Subject: Oenology, Packaging
Afrikaans: wynkrat
Xhosa: umgqomo weebhotile
English - gis selfstandige naamwoord
Onderwerp: Gis
'n eensellige swam, in wyn verwys dit hoofsaaklik na die genus Saccharomyces , wat suiker na alkohol en koolstofdioksied omskakel.
English: yeast
noun
Subject: Yeast
a unicellular fungi, principally in wine refers to the genus Saccharomyces, which converts sugar to alcohol and carbon dioxide.
Xhosa: igwele