Some words selected from our dictionary:
Subject: Viticulture
Afrikaans: bolwurm
Xhosa: umbungu
Subject: Winemaking
English - wildesoort selfstandige naamwoord
Onderwerp: Biotegnologie
die tipiese vorm van 'n organisme soos wat dit in die natuur verwag word. Daardie organismes wat van nie wildesoort-rasse is nie, verskil as gevolg van inburgering, natuurlike mutasie, of laboratorium mutasie
Sinonieme: wilde tipe

English: wild type
noun
Subject: Biotechnology
the typical form of an organism as one would expect to find it in nature. Those organisms that are not wild type strains differ due to domestication, natural mutation, or laboratory mutation.
Xhosa: uhlobo lwasendle