Some words selected from our dictionary:
Afrikaans: e-handel
Subject: Winemaking
Afrikaans: nie-oesjaar
Xhosa: ongengowasivuno
Subject: Winemaking
Afrikaans: warmgisting
Xhosa: ukuvubela ishushu
Subject: Biotechnology
English - rooiwyn selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wyntipe
wyn wat gemaak is deur gisting van rooi druiwe wat in kontak met die doppe is, of deur deurweking van die doppe in die mos, sodat kleur ekstraheer kan word.
English: red wine
noun
Subject: Wine type
wine made from red grapes by fermentation in contact with the skins or by maceration of the skins in the must so that colour is extracted.
Xhosa: iwayini ebomvu