Some words selected from our dictionary:
Subject: Marketing
Subject: Packaging
Subject: Grapevine disease
Subject: Propagation
Afrikaans: onderstokkwekery
Xhosa: iziko lezinti
English - rosyntjiewyn selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wyntipe
wyn wat gemaak is van druiwe (wit of rooi) wat na oes gelaat is om, in geskikte omgewings, gedeeltelik uit te droog. Die hoë suikerkonsentrasie lei tot wyne met hoër alkohole, gewoonlik soet, met sensoriese gewaarwordings van rosyntjies.
English: raisin wine
noun
Subject: Wine type
wine made from grapes (white or red) that have been left to dry partially after harvest, in suitable surroundings, the high sugar concentration makes for higher alcohol wines, normally sweet, with sensory sensations like raisins.
Xhosa: iwayini yerasentyisi