Some words selected from our dictionary:
Subject: Chemistry, Winemaking
Afrikaans: histamien
Xhosa: ihistamini
Subject: Chemistry, Winemaking
English - leeragtig byvoeglike naamwoord
Onderwerp: Wynproe, Wingerdboukunde
1. die aroma van ou leer, mees algemeen met ouer rooi wyne geassosieer. 2. beskrywing van die tekstuur van 'n blaar.
English: leathery
adjective
Subject: Wine tasting, Viticulture
1. the aroma of old leather most frequently associated with older red wines. 2. description of the texture of a leaf.
Xhosa: lushica