Some words selected from our dictionary:
Subject: Winemaking
Subject: Viticulture
Subject: Packaging
Afrikaans: groefgraad
Xhosa: inqanaba lefluthi
English - groen byvoeglike naamwoord
Onderwerp: Wynproe
1.'n wynproeterm beskrywend van die karakter van 'n wyn wat van onryp druiwe gemaak is, en dikwels met hoë suurheid geassosieer is. 2. beskryf druiwe wat nie heeltemaal ryp is nie.
English: green
adjective
Subject: Wine tasting
1. a wine tasting term describing the character of a wine made from unripe grapes and often associated with high acidity. 2. describing grapes that are not fully matured.
Xhosa: luhlaza
Isifanakuthi okanye isisthethanonye: engakavuthwa, krwada