Some words selected from our dictionary:
Subject: Wine tasting
Afrikaans: aromawiel
Xhosa: ivili levumba
Subject: Chemistry, Winemaking
Afrikaans: uretaan, karbamaat
Xhosa: i-yuretheyini
Subject: Viticulture
Afrikaans: huil
Xhosa: ukulila, ukopha
English - ringeleertang selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wingerdboukunde
'n werktuig wat gebruik word om 'n ring van basweefsel te verwyder vanaf 'n groenloot, 'n draerloot of die stam van 'n wingerdstok.
English: girdling pliers
noun
Subject: Viticulture
a tool used to remove a ring of bark tissue from the shoot, cane or trunk of the grapevine.
Xhosa: iplayazi yokubhinqisa