Some words selected from our dictionary:
English - bud scales noun
Subject: Botany
protective scale-like leaves of a bud during winter, covered with hairs and impregnated with suberin.
Afrikaans: botselskub
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Botanie
beskermende skub-agtige blare van 'n oog gedurende winter, bedek met hare en geïmpregneer met suberien.
Sinonieme: skubblare
Xhosa: isigqubuthelo somdumba