Some words selected from our dictionary:
Subject: Marketing
Subject: Viticulture
Afrikaans: (be)spuit
Xhosa: ukutshiza izityalo
Subject: Distillation
Afrikaans: suiweringskolom
Xhosa: indawo yokucoca
Subject: Viticulture
Afrikaans: oesdatum
Xhosa: umhla wokuvuna
English - geboude vleiland selfstandige naamwoord
Onderwerp: Afval en afvalbestuur
'n kunsmatige vleiland of moeras, geskep vir die behandeling van antropogeniese uitvloeisels, soos afvalwater, stormwater afloop of rioolvuil, en ontwerp as habitat vir natuurlewe, of vir grondherwinning.
Sinonieme: kunsmatige vleiland

English: constructed wetland
noun
Subject: Waste and waste management
an artificial marsh or swamp, created for anthropogenic discharge such as wastewater, stormwater runoff or sewage treatment, and designed as habitat for wildlife, or for land reclamation.
Xhosa: umgxobhozo owenziweyo