Some words selected from our dictionary:
Subject: Biochemistry
Afrikaans: sistien
Xhosa: isisteyini
Subject: Grapevine pest
Afrikaans: krompokkels
Xhosa: inyenzane
English - bobbeldop selfstandige naamwoord
Onderwerp: Distillasie, Masjinerie
'n toestel in fraksionele distilleerkolomme met groot deursneë, wat ontwerp is om 'n borrelaksie te produseer, sodat die latente hitte van die damp wat in die kolom opvloei, met die vloeistof uitgeruil kan word.
Sinonieme: borrelklep

English: bubble cap
noun
Subject: Distillation, Machinery
a device in large-diameter fractional distillation columns that are designed to produce a bubbling action to exchange the vapour bubbles flowing up the column.
Xhosa: isiciko samaqamza