Some words selected from our dictionary:
Subject: Implement, Viticulture
Afrikaans: ploeg
Xhosa: ikhuba
Subject: Equipment
Afrikaans: kondensator, kondensor
Xhosa: isilwelisi
Subject: Soil science
English - bloswyn selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wyntipe
'n wyn gemaak van rooidruiwe maar wat lyk asof dit 'n pienk of salmkleur het, omdat die druiwedoppe van die gistende sap verwyder is voordat meer kleur ekstraheer kon word.
English: blush wine
noun
Subject: Wine type
a wine made from red grapes but which appears pink or salmon in colour because the grape skins were removed from the fermenting juice before more colour could be extracted.
Xhosa: iwayini epinki