Some words selected from our dictionary:
Subject: Machinery, Winemaking
Subject: Biotechnology
Afrikaans: teenstof, teenliggaam
Xhosa: isilwi-nezifo
English - giskappie selfstandige naamwoord
Onderwerp: Toerusting, Wynbereiding
'n toestel wat ontwerp is om fermentasiemedia teen kontaminasie en blootstelling aan lug te beskerm, terwyl dit terselfdertyd toelaat dat koolstofdioksied wat deur gis geproduseer word, vanaf die fermentasiehouer ontsnap.
Sinonieme: fermentasieklep

English: airlock
noun
Subject: Equipment, Winemaking
device designed to protect the fermentation media from contamination and exposure to air, while at the same time allowing carbon dioxide produced by yeast to escape from the fermentation vessels.
Synonyms: breather, bubbler, fermentation cap
Xhosa: isixhobo sokuvubela esikhusela uvundiso