Some words selected from our dictionary:
Subject: Wine style
Afrikaans: fino sjerrie
Xhosa: isheri ifino
Subject: Machinery
Afrikaans: slootgrawer, laaigraaf
Xhosa: uganda-ganda
English - root noun
Subject: Grapevine morphology
the underground part and one of the three main organs of a vine. The main function is anchorage of the vine and the storage of reserves, as well as the uptake of minerals and water.
Afrikaans: wortel
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wingerdstok-morfologie
die ondergrondse deel en een van die drie hooforgane van 'n wingerdstok. Die hooffunksie is ankering van die stok en die berging van reserwes, sowel as die opname van minerale en water.
Xhosa: ingcambu