Some words selected from our dictionary:
Subject: Distillation, Winemaking
Afrikaans: voorloop
Xhosa: umcakulo
Subject: Packaging
Afrikaans: halfbottel
Xhosa: ihafu yebhotile
English - kwisitiya sediliya
Isifanakuthi okanye isisthethanonye: kwifatyi, ukufakwa kwesibabile

English: sulphuring
noun
Subject: Winemaking, Viticulture
1. burning a sulphur wick to disinfect an empty barrel before filling it with new wine. 2. applying sulphur dust or liquid to the vineyard as a fungicide.
Afrikaans: swa(w)eling
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding, Wingerdboukunde
1. brand 'n swaelpit om 'n leë vat te ontsmet voordat dit met nuwe wyn gevul word. 2. dien swawelpoeier of vloeistof aan die wingerd toe, as 'n swamdoder.