Some words selected from our dictionary:
Subject: Equipment
Afrikaans: stoommantel
Xhosa: isingxobo somophu
Subject: Winemaking
Subject: Wine type
Subject: Viticulture
Afrikaans: deurloop
Xhosa: khahlaza
Subject: Grapevine morphology
Afrikaans: blomtros
Xhosa: isicuku seentyatyambo
English - wilde tipe selfstandige naamwoord
Onderwerp: Biotegnologie
die tipiese vorm van 'n organisme soos wat dit in die natuur verwag word. Daardie organismes wat van nie wildesoort-rasse is nie, verskil as gevolg van inburgering, natuurlike mutasie, of laboratorium mutasie
Sinonieme: wildesoort

English: wild type
noun
Subject: Biotechnology
the typical form of an organism as one would expect to find it in nature. Those organisms that are not wild type strains differ due to domestication, natural mutation, or laboratory mutation.
Xhosa: uhlobo lwasendle